Ek hou daarvan om Dagsorg toe te gaan by KidKiddos Books

Ek hou daarvan om Dagsorg toe te gaan by KidKiddos Books from  in  category
Privacy Policy
Read using
(price excluding 0% GST)
Author: KidKiddos Books
Category: Teen Novel
ISBN: 9781525963803
File Size: 1.36 MB
Format: EPUB (e-book)
DRM: Applied (Requires eSentral Reader App)
(price excluding 0% GST)

Synopsis

Jimmy, die klein hasie, is baie ontsteld en senuweeagtig. Môre is sy eerste dag in dagsorg, maar hy wil net by sy ma by die huis bly. Sluit by Jimmy aan om uit te vind hoe sy vriendelike teddiebeer hom help om opgewonde te voel.

Hierdie kinderboek kan jou kinders help om hul bekommernisse te oorkom, om hul ouers vir die eerste keer te verlaat, en hulle help om aan te pas by nuwe veranderinge.

Uiteindelik ontdek Jimmy hoe lekker dagsorg regtig is!

Hierdie storie kan ideaal wees om vir jou kinders te lees voor slaaptyd en ook lekker vir die hele gesin!

Reviews

Write your review

Recommended