Vuilspel op die Vlaktes by Meiring Fouche

Vuilspel op die Vlaktes by Meiring Fouche from  in  category
Privacy Policy
Read using
(price excluding 0% GST)
Author: Meiring Fouche
Category: General Novel
ISBN: 9781928498537
File Size: 1.26 MB
Format: EPUB (e-book)
DRM: Applied (Requires eSentral Reader App)
(price excluding 0% GST)

Synopsis

VUILSPEL OP DIE VLAKTES - RYK SCHOONRAAD REEKS

Vuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste “wilde weste”-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal speel af in ’n tydperk toe ons binneland net sulke kleurvolle skurke opgelewer het soos Amerika, in die tydperk kort nadat minerale hier ontdek is. Die skrywer, FA Venter onder die skuilnaam van Meiring Fouche, het homself met hierdie werk oortref. Sy karakter Mertel Duvenage is ’n oortuigende boef en Miemsie Bouwer is ’n innemende heldin. En natuurlik is daar die spreekwoordelike aantreklike held in die storie!

Reviews

Write your review

Recommended